rowwe tye | digital album

LAT PATROLLIE

rowwe tye | digital album

regular price R 100.00
unit price  per 
shipping calculated at checkout.

Wanne die wereld vir jou nee se, se ons ja. wanne mense jou nie anfaar se ons kom klap n koue een. wanne almal se moenie hierna luister nie, dan luister jy na die album!!! Rowwe Tye is ons nuwe gat skop Punk Rock in Afrikaans album.
join ons op n punk avontuur wat jy nie sommer sal vergeet nie!

1. Als Van Foor Af

2. Gat In My Chat

3. Pers Robe

4. Wies Bang

5. Wandel

6. Rowwe Tye!